Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 21:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 O my gedorstes en die seun van my dorsvloer,+ wat ek by Jehovah van die leërs, die God van Israel, gehoor het, het ek vir julle vertel.

  • Jesaja 41:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 “Kyk! Ek het jou ’n dorsslee gemaak,+ ’n nuwe dorswerktuig met tweesnydende tande. Jy sal die berge vertrap en hulle verbrysel; en die heuwels sal jy net soos die kaf maak.+

  • Amos 1:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 “Só het Jehovah gesê: ‘“Weens drie opstandige dade van Damaskus,+ en weens vier, sal ek dit nie afwend nie, omdat hulle Giʹlead met ysterdorswerktuie gedors het.+

  • Miga 4:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 “Staan op en dors, o dogter van Sion;+ want jou horing sal ek in yster verander, en jou hoewe sal ek in koper verander, en jy sal beslis baie volke vermorsel;+ en deur ’n ban sal jy hulle onregverdige wins aan Jehovah wy+ en hulle rykdom aan die ware Heer van die hele aarde.”+

  • Habakuk 3:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Met veroordeling het u voortgetrek deur die aarde. In toorn het u die nasies gedors.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel