Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 8:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En Haʹsael het gesê: “Waarom huil my heer?” Hierop het hy gesê: “Omdat ek goed weet watter kwaad+ jy die kinders van Israel sal aandoen. Hulle vestings sal jy aan die vuur oorgee, en hulle uitgesoekte manne sal jy met die swaard doodmaak, en hulle kinders sal jy verpletter,+ en hulle swanger vroue sal jy oopsny.”+

  • 2 Konings 10:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 In dié dae het Jehovah van Israel stuk vir stuk begin afsny; en Haʹsael+ het hulle in die hele gebied van Israel bly verslaan,

  • 2 Konings 10:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 van die Jordaan af teen die sonsopgang, die hele land Giʹlead,+ die Gadiete+ en die Rubeniete+ en die Manassiete,+ van Aʹroër af,+ wat langs die Arnonstroomvallei lê, ja, Giʹlead en Basan.+

  • 2 Konings 13:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Want hy het vir Joʹahas geen manskappe laat oorbly nie, behalwe vyftig ruiters en tien strydwaens en tienduisend voetsoldate,+ want die koning van Sirië het hulle doodgemaak,+ sodat hy hulle kon maak soos die stof wanneer daar gedors word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel