Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 18:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Die toue van die dood het my omring;+

      Stortvloede van deugniete het my ook bly verskrik.+

  • Jesaja 8:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 en dwarsdeur Juda beweeg.+ Hy sal oorstroom en oorloop. Tot aan die nek sal hy reik.+ En die uitspreiding van sy vlerke+ sal die breedte van jou land vul, o Immaʹnuel!”+

  • Esegiël 27:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 “‘“In groot waters het jou roeiers jou gebring.+ Die oostewind het jou in die hart van die oop see gebreek.+

  • Daniël 9:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 “En ná die twee-en-sestig weke sal die Messias uitgeroei word,+ met niks vir hom nie.+

      “En die volk van ’n leier wat kom, sal die stad en die heilige plek+ verwoes.+ En die einde daarvan sal deur die vloed wees. En tot die einde toe sal daar oorlog wees; dit waarop besluit is, is verwoestings.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel