17 Die oomblik toe hulle hulle na die buitewyke uitgebring het, het hy begin sê: “Vlug ter wille van jou siel!+ Moenie agter jou kyk nie+ en moet nêrens in die hele Distrik stilstaan nie!+ Vlug na die bergstreek, sodat jy nie weggevee word nie!”+
6 “VLUG uit Babilon uit,+ en laat elkeen aan sy siel ontkoming verskaf.+ Moenie deur sy oortreding leweloos gemaak word nie.+ Want dit is die tyd van wraak wat aan Jehovah behoort.+ Hy vergeld hom sy handelswyse.+