Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 13:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Daarop het Lot sy oë opgeslaan en die hele Jordaandistrik+ gesien, dat die hele streek ryk aan water was, voordat Jehovah Sodom en Gomorʹra verwoes het, soos die tuin van Jehovah,+ soos Egipteland, tot by Soar.+

  • Jeremia 45:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Maar wat jou betref, jy hou aan om vir jou groot dinge te soek.+ Moet dit nie aanhou soek nie.”’+

      “‘Want kyk, ek bring rampspoed oor alle vlees’,+ is die woord van Jehovah, ‘en ek sal jou siel vir jou as buit gee in al die plekke waarheen jy sal gaan.’”+

  • Jeremia 51:50
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 50 “Julle wat aan die swaard ontkom het, gaan verder. Moenie bly staan nie.+ Dink uit die verte aan Jehovah,+ en laat Jerusalem in julle hart opkom.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel