Jeremia 50:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Want ’n nasie het uit die noorde teen hom opgetrek.+ Dié maak sy land ’n voorwerp van verbasing, sodat niemand daarin woon nie.+ Mense sowel as mak diere het gevlug.+ Hulle het weggegaan.”+ Jeremia 50:41 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 41 “Kyk! Daar kom ’n volk uit die noorde; en ’n groot nasie+ en groot konings+ sal opgewek word uit die mees afgeleë dele van die aarde.+
3 Want ’n nasie het uit die noorde teen hom opgetrek.+ Dié maak sy land ’n voorwerp van verbasing, sodat niemand daarin woon nie.+ Mense sowel as mak diere het gevlug.+ Hulle het weggegaan.”+
41 “Kyk! Daar kom ’n volk uit die noorde; en ’n groot nasie+ en groot konings+ sal opgewek word uit die mees afgeleë dele van die aarde.+