Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 13:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 “Kyk, ek wek die Mede teen hulle op,+ wat silwer as niks ag nie en wat in goud geen behae skep nie.

  • Jeremia 51:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “Maak skerp die pyle.+ VUL die ronde skilde. Jehovah het die gees van die konings van die Mede opgewek,+ want sy idee is teen Babilon,+ om hom te verwoes. Want dit is die wraak van Jehovah, die wraak vir sy tempel.+

  • Jeremia 51:48
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 48 “En oor Babilon sal die hemel en die aarde en alles wat in hulle is, beslis met vreugde uitroep,+ want uit die noorde sal die plunderaars na hom toe kom”,+ is die woord van Jehovah.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel