Esegiël 26:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 daarom, só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘Kyk, ek is teen jou, o Tirus, en ek sal baie nasies teen jou laat opkom,+ soos die see sy golwe laat opkom.+ Openbaring 17:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En hy sê vir my: “Die waters wat jy gesien het, waar die hoer sit, beteken volke en menigtes en nasies en tale.+
3 daarom, só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘Kyk, ek is teen jou, o Tirus, en ek sal baie nasies teen jou laat opkom,+ soos die see sy golwe laat opkom.+
15 En hy sê vir my: “Die waters wat jy gesien het, waar die hoer sit, beteken volke en menigtes en nasies en tale.+