Jeremia 51:42 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 42 Die see het oor Babilon opgekom. Deur die veelheid van sy golwe is hy bedek.+