Job 26:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Hy het ’n kring oor die watervlak getrek,+Tot waar lig in duisternis eindig. Job 38:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En ek gesê het: ‘Tot hiertoe mag jy kom, en nie verder nie;+En hier word jou trotse golwe begrens’?+ Psalm 33:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Hy versamel die waters van die see soos deur ’n dam+En plaas die bruisende waters in skatkamers. Psalm 104:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 ’n Grens het u gestel, wat hulle nie mag oorskry nie,+Sodat hulle die aarde nie weer sou oordek nie.+ Spreuke 8:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 toe hy vir die see sy verordening gestel het, dat die waters nie sy bevel sou oorskry nie,+ toe hy die fondamente van die aarde verorden het,+
11 En ek gesê het: ‘Tot hiertoe mag jy kom, en nie verder nie;+En hier word jou trotse golwe begrens’?+
9 ’n Grens het u gestel, wat hulle nie mag oorskry nie,+Sodat hulle die aarde nie weer sou oordek nie.+
29 toe hy vir die see sy verordening gestel het, dat die waters nie sy bevel sou oorskry nie,+ toe hy die fondamente van die aarde verorden het,+