1 Konings 7:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En hy het twee kapitele gemaak om op die toppe van die pilare te sit, in koper gegiet.+ Die een kapiteel was vyf el hoog, en die ander kapiteel was vyf el hoog.
16 En hy het twee kapitele gemaak om op die toppe van die pilare te sit, in koper gegiet.+ Die een kapiteel was vyf el hoog, en die ander kapiteel was vyf el hoog.