1 Kronieke 6:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En Asarʹja het die vader geword van Seraʹja.+ En Seraʹja het die vader geword van Joʹsadak.+ Esra 7:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En ná hierdie dinge, onder die regering van Artasasʹta,+ die koning van Persië, het Esra,+ die seun van Seraʹja,+ die seun van Asarʹja, die seun van Hilkiʹa,+
7 En ná hierdie dinge, onder die regering van Artasasʹta,+ die koning van Persië, het Esra,+ die seun van Seraʹja,+ die seun van Asarʹja, die seun van Hilkiʹa,+