2 Konings 25:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Toe het hulle die koning gevange geneem+ en hom na die koning van Babilon in Ribla+ gebring, sodat hulle ’n regterlike beslissing oor hom kon uitspreek. Jeremia 52:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En die koning van Babilon het die seuns van Sedekiʹa voor sy oë doodgemaak,+ en ook al die vorste van Juda het hy in Ribla doodgemaak.+
6 Toe het hulle die koning gevange geneem+ en hom na die koning van Babilon in Ribla+ gebring, sodat hulle ’n regterlike beslissing oor hom kon uitspreek.
10 En die koning van Babilon het die seuns van Sedekiʹa voor sy oë doodgemaak,+ en ook al die vorste van Juda het hy in Ribla doodgemaak.+