Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 18:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Gevolglik is die land onrein, en ek sal straf daaroor bring vir sy oortreding, en die land sal sy inwoners uitbraak.+

  • Levitikus 26:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 En ek sal julle onder die nasies verstrooi,+ en ek sal agter julle ’n swaard uittrek;+ en julle land sal ’n woesteny word,+ en julle stede sal ’n verlate puinhoop word.

  • Deuteronomium 28:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 Jehovah sal jou+ en jou koning+ wat jy oor jou sal aanstel, na ’n nasie laat gaan wat jy nie geken het nie, nie jy of jou voorvaders nie; en daar sal jy ander gode moet dien, van hout en van klip.+

  • Jesaja 24:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Die land sal vir seker leeggemaak word, en dit sal vir seker geplunder word,+ want Jehovah het hierdie woord gespreek.+

  • Jeremia 25:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 laat ek al die families van die noorde haal”,+ is die woord van Jehovah, “selfs Nebukadreʹsar, die koning van Babilon, my kneg,+ en ek sal hulle bring teen hierdie land+ en teen sy inwoners en teen al hierdie nasies rondom;+ en ek sal hulle aan vernietiging oorgee en hulle ’n voorwerp van verbasing maak en iets om oor te fluit+ en verwoeste plekke tot onbepaalde tyd.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel