Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 “‘In dié tyd sal die land sy sabbatte afbetaal, al die dae dat dit woes lê, terwyl julle in die land van julle vyande is. Dan sal die land sabbat hou, aangesien dit sy sabbatte moet terugbetaal.+

  • Jeremia 2:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Teen hom brul jong maanhaarleeus;+ hulle het hulle stem laat hoor.+ En hulle het sy land ’n voorwerp van verbasing gemaak. Sy stede is aan die brand gesteek, sodat daar geen inwoner is nie.+

  • Jeremia 9:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En ek sal Jerusalem kliphope maak,+ die lêplek van jakkalse;+ en die stede van Juda sal ek ’n verlate woesteny maak, sonder inwoner.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel