30 Jy sal aan ’n vrou verloof raak, maar ’n ander man sal haar verkrag.+ Jy sal ’n huis bou, maar jy sal nie daarin woon nie.+ Jy sal ’n wingerd plant, maar jy sal dit nie in gebruik neem nie.+
10 Daarom sal ek hulle vrouens aan ander manne gee, hulle lande aan dié wat dit in besit neem;+ want van die geringste tot selfs die grootste maak almal onregverdige wins;+ van die profeet tot selfs die priester tree almal bedrieglik op.+
13 En hulle rykdom sal buit word en hulle huise ’n verlate woesteny.+ En hulle sal huise bou, maar hulle sal dit nie bewoon nie;+ en hulle sal wingerde plant, maar hulle sal die wyn daarvan nie drink nie.+