15 En kyk, ek is met jou en ek sal jou bewaar oral waar jy gaan en ek sal jou na hierdie grond terugbring,+ want ek sal jou nie verlaat totdat ek gedoen het wat ek vir jou gesê het nie.”+
12 Hierop het hy gesê: “Omdat ek met jou sal wees,+ en dít is vir jou die teken dat ek jou gestuur het:+ Nadat jy die volk uit Egipte uitgelei het, sal julle die ware God op hierdie berg dien.”+
5 Niemand sal al die dae van jou lewe voor jou standhou nie.+ Net soos ek met Moses was, sal ek met jou wees.+ Ek sal jou nie in die steek laat of jou heeltemal verlaat nie.+