Jeremia 5:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Hulle pylkoker is soos ’n oop graf; hulle is almal sterk manne.+ Jeremia 50:42 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 42 Boog en werpspies hanteer hulle.+ Hulle is wreed en sal geen barmhartigheid bewys nie.+ Hulle geluid is soos die see wat onstuimig is,+ en op perde sal hulle ry,+ soos een man opgestel vir oorlog teen jou, o dogter van Babilon.+
42 Boog en werpspies hanteer hulle.+ Hulle is wreed en sal geen barmhartigheid bewys nie.+ Hulle geluid is soos die see wat onstuimig is,+ en op perde sal hulle ry,+ soos een man opgestel vir oorlog teen jou, o dogter van Babilon.+