Habakuk 1:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En sy perde is vinniger as luiperds, en hulle is wreder as aandwolwe.+ En sy ryperde het die grond met hulle hoewe gekap, en van ver af het sy ryperde gekom. Hulle vlieg soos die arend wat neerskiet om iets te eet.+
8 En sy perde is vinniger as luiperds, en hulle is wreder as aandwolwe.+ En sy ryperde het die grond met hulle hoewe gekap, en van ver af het sy ryperde gekom. Hulle vlieg soos die arend wat neerskiet om iets te eet.+