Eksodus 32:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Laat my dan nou begaan, sodat my toorn teen hulle kan ontvlam en ek hulle kan uitroei,+ en laat ek jou ’n groot nasie maak.”+ Jeremia 11:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 “En wat jou betref, moenie vir hierdie volk bid nie, en moenie vir hulle ’n smekende geroep of ’n gebed opstuur nie,+ want ek sal nie luister in die tyd dat hulle tot my roep oor hulle rampspoed nie.+ Jeremia 14:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En Jehovah het vir my gesê: “Moenie vir hierdie volk ten goede bid nie.+
10 Laat my dan nou begaan, sodat my toorn teen hulle kan ontvlam en ek hulle kan uitroei,+ en laat ek jou ’n groot nasie maak.”+
14 “En wat jou betref, moenie vir hierdie volk bid nie, en moenie vir hulle ’n smekende geroep of ’n gebed opstuur nie,+ want ek sal nie luister in die tyd dat hulle tot my roep oor hulle rampspoed nie.+