Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 7:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “En wat jou betref, moenie vir hierdie volk bid nie, en moet ook nie vir hulle ’n smekende geroep of ’n gebed opstuur of my smeek nie,+ want ek sal nie na jou luister nie.+

  • Jeremia 14:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En Jehovah het vir my gesê: “Moenie vir hierdie volk ten goede bid nie.+

  • 1 Johannes 5:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 As iemand sy broer ’n sonde sien begaan wat nie die dood meebring nie,+ sal hy vra, en hy sal aan hom die lewe gee,+ ja, aan hulle wat nie so sondig dat dit die dood meebring nie.+ Daar is ’n sonde wat wel die dood meebring. Aangaande daardie sonde sê ek nie vir hom om ’n versoek te doen nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel