11 “Van watter nut is die menigte van julle offerandes vir my?” sê Jehovah. “Ek het genoeg gehad van heelbrandoffers+ van ramme+ en die vet van vetgevoerde diere;+ en in die bloed+ van jong bulle en ramlammers en bokramme+ het ek geen behae geskep nie.+
20 “Wat maak dit vir my saak dat jy selfs wierook uit Skeba+ bring en die goeie riet uit ’n ver land? Julle heelbrandoffers bring geen behae nie,+ en julle offerandes was nie vir my aangenaam nie.”+
13 As my offergawes het hulle vleis bly offer,+ en hulle het dit bly eet waarin Jehovah geen behae geskep het nie.+ Nou sal hy aan hulle oortreding dink en rekenskap eis vir hulle sondes.+ Na Egipte het hulle teruggekeer.+