1 Samuel 15:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Hierop het Samuel gesê: “Skep Jehovah soveel behae in brandoffers+ en offerandes as in gehoorsaamheid aan die stem van Jehovah? Kyk! Om gehoorsaam te wees,+ is beter as ’n offerande,+ om aandag te skenk beter as die vet+ van ramme; Psalm 51:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Want u skep geen behae in offerande nie—anders sou ek dit gee;+Heelbrandoffers is nie vir u welgevallig nie.+ Hosea 6:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Want in liefderyke goedhartigheid het ek behae geskep,+ en nie in offerande nie;+ en in die kennis van God eerder as in heelbrandoffers.+
22 Hierop het Samuel gesê: “Skep Jehovah soveel behae in brandoffers+ en offerandes as in gehoorsaamheid aan die stem van Jehovah? Kyk! Om gehoorsaam te wees,+ is beter as ’n offerande,+ om aandag te skenk beter as die vet+ van ramme;
16 Want u skep geen behae in offerande nie—anders sou ek dit gee;+Heelbrandoffers is nie vir u welgevallig nie.+
6 Want in liefderyke goedhartigheid het ek behae geskep,+ en nie in offerande nie;+ en in die kennis van God eerder as in heelbrandoffers.+