Psalm 50:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Kyk, jy—jy het dissipline gehaat,+En jy bly my woorde agter jou werp.+ Spreuke 1:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Die vrees van Jehovah is die begin van kennis.+ Net dwase verag wysheid en dissipline.+ Sefanja 3:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Ek het gesê: ‘Jy sal my sekerlik vrees; jy sal dissipline aanvaar’;+ sodat sy woonplek nie uitgeroei sou word nie+—alles waarvoor ek van hom rekenskap sal eis.+ Waarlik, hulle was gou om al hulle handelinge verderflik te maak.+
7 Ek het gesê: ‘Jy sal my sekerlik vrees; jy sal dissipline aanvaar’;+ sodat sy woonplek nie uitgeroei sou word nie+—alles waarvoor ek van hom rekenskap sal eis.+ Waarlik, hulle was gou om al hulle handelinge verderflik te maak.+