5Gaan swerf rond in die strate van Jerusalem en sien tog en weet, en soek self op sy openbare pleine of julle iemand kan vind,+ of daar enigiemand is wat geregtigheid beoefen,+ enigiemand wat getrouheid soek,+ en ek sal vergifnis daaraan skenk.
4Hoor die woord van Jehovah, o kinders van Israel, want Jehovah het ’n regsaak met die inwoners van die land,+ want daar is geen waarheid+ of liefderyke goedhartigheid of kennis van God in die land nie.+
2 Die lojale het van die aarde af vergaan, en onder die mensdom is daar geen regskapene nie.+ Hulle lê almal op die loer na bloedvergieting.+ Hulle maak elkeen met ’n sleepnet jag op sy eie broer.+