32 Ten slotte het hy gesê: “Mag Jehovah se toorn asseblief tog nie ontvlam nie,+ maar laat my nog hierdie een keer praat:+ Gestel daar word tien gevind.” En hy het gesê: “Ek sal dit ter wille van die tien nie verwoes nie.”+
29 Die volk van die land het gekul+ en geroof+ en die geteisterde en die arme sleg behandel+ en die inwonende vreemdeling sonder geregtigheid te kort gedoen.’+
2 Die lojale het van die aarde af vergaan, en onder die mensdom is daar geen regskapene nie.+ Hulle lê almal op die loer na bloedvergieting.+ Hulle maak elkeen met ’n sleepnet jag op sy eie broer.+