Job 3:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Waarom is daar dié wat op die dood wag, en dit kom nie,+Hoewel hulle meer daarna bly grawe as na verborge skatte? Openbaring 9:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En in daardie dae sal die mense die dood soek,+ maar dit hoegenaamd nie vind nie, en hulle sal begeer om te sterf, maar die dood bly van hulle af wegvlug.
21 Waarom is daar dié wat op die dood wag, en dit kom nie,+Hoewel hulle meer daarna bly grawe as na verborge skatte?
6 En in daardie dae sal die mense die dood soek,+ maar dit hoegenaamd nie vind nie, en hulle sal begeer om te sterf, maar die dood bly van hulle af wegvlug.