Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 11:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En as u so met my handel, maak my dan asseblief liewer dood+ as ek guns in u oë gevind het, en laat my nie my rampspoed aanskou nie.”

  • 1 Konings 19:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En hy self het ’n dagreis ver die wildernis in gegaan en eindelik onder ’n sekere besemstruik gaan sit.+ En hy het begin vra dat sy siel moet sterf en gesê: “Dit is genoeg! Neem nou my siel weg,+ o Jehovah, want ek is nie beter as my voorvaders nie.”

  • Job 7:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Sodat my siel verstikking verkies,

      Die dood+ bo my gebeente.

  • Jona 4:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En nou, o Jehovah, neem asseblief my siel+ van my weg, want dit is beter dat ek sterf as dat ek lewe.”+

  • Openbaring 9:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En in daardie dae sal die mense die dood soek,+ maar dit hoegenaamd nie vind nie, en hulle sal begeer om te sterf, maar die dood bly van hulle af wegvlug.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel