6 Want selfs jou broers en die huisgesin van jou vader, selfs hulle het verraderlik met jou gehandel.+ Selfs hulle het jou hard agternageroep. Moenie geloof in hulle stel net omdat hulle goeie dinge vir jou sê nie.+
2 Die lojale het van die aarde af vergaan, en onder die mensdom is daar geen regskapene nie.+ Hulle lê almal op die loer na bloedvergieting.+ Hulle maak elkeen met ’n sleepnet jag op sy eie broer.+