Spreuke 26:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Moet hom nie glo nie,+ al maak hy sy stem aangenaam,+ want daar is sewe verfoeilike dinge+ in sy hart. Jeremia 23:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Hulle sê keer op keer vir dié wat my minag: ‘Jehovah het gespreek: “Vrede sal julle hê.”’+ En vir elkeen wat in die wederstrewigheid van sy hart wandel,+ het hulle gesê: ‘Geen rampspoed sal oor julle kom nie.’+
25 Moet hom nie glo nie,+ al maak hy sy stem aangenaam,+ want daar is sewe verfoeilike dinge+ in sy hart.
17 Hulle sê keer op keer vir dié wat my minag: ‘Jehovah het gespreek: “Vrede sal julle hê.”’+ En vir elkeen wat in die wederstrewigheid van sy hart wandel,+ het hulle gesê: ‘Geen rampspoed sal oor julle kom nie.’+