16 “Daarom, só het Jehovah, die God van die leërs, Jehovah, gesê: ‘Op al die openbare pleine sal daar ’n geweeklaag wees,+ en in al die strate sal mense sê: “Ag! Ag!” En hulle sal ’n landbouer moet roep om te treur,+ en dié wat ervare in rouklag is om te weeklaag.’+