Job 17:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 As ek bly wag, is Sjeool my huis;+In die duisternis+ sal ek my rusbed moet uitsprei. Job 30:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Want ek weet goed dat u my na die dood sal laat terugkeer,+En na die huis van samekoms vir almal wat lewe. Psalm 49:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Soos skape is hulle vir Sjeool bestem;+Die dood sal hulle as herder lei;+En die regskapenes sal hulle in die oggend in onderworpenheid hê,+En hulle gedaante sal wegteer;+Sjeool in plaas van ’n verhewe woning is vir elkeen.+ Prediker 9:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Alles wat jou hand vind om te doen, doen dit met jou mag,+ want daar is geen werk of beplanning of kennis+ of wysheid+ in Sjeool,+ die plek waarheen jy gaan nie.+
23 Want ek weet goed dat u my na die dood sal laat terugkeer,+En na die huis van samekoms vir almal wat lewe.
14 Soos skape is hulle vir Sjeool bestem;+Die dood sal hulle as herder lei;+En die regskapenes sal hulle in die oggend in onderworpenheid hê,+En hulle gedaante sal wegteer;+Sjeool in plaas van ’n verhewe woning is vir elkeen.+
10 Alles wat jou hand vind om te doen, doen dit met jou mag,+ want daar is geen werk of beplanning of kennis+ of wysheid+ in Sjeool,+ die plek waarheen jy gaan nie.+