Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 8:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 en jou hart hom dan inderdaad verhef+ en jy Jehovah jou God inderdaad vergeet nie, wat jou uit Egipteland, uit die slawehuis,+ uitgelei het;

  • Psalm 49:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 Dié wat op hulle middele vir lewensonderhoud vertrou+

      En wat oor die oorvloed van hulle rykdom bly roem,+

  • Spreuke 11:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Waardevolle dinge sal geen voordeel bring op die dag van grimmigheid nie,+ maar regverdigheid sal van die dood verlos.+

  • Spreuke 18:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Die waardevolle dinge van die ryke is sy sterk stad,+ en hulle is soos ’n beskermende muur in sy verbeelding.+

  • Lukas 12:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Toe het hy vir hulle gesê: “Hou julle oë oop en waak teen elke soort hebsug,+ want selfs wanneer iemand oorvloed het, spruit sy lewe nie voort uit die dinge wat hy besit nie.”+

  • 1 Timoteus 6:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Beveel dié wat ryk is in die teenswoordige stelsel van dinge,+ om nie hooghartig te wees nie+ en om hulle hoop nie op onsekere rykdom te vestig nie,+ maar op God, wat aan ons alles ryklik vir ons genot verskaf;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel