Amos 3:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 ‘Julle alleen het ek uit al die families van die aarde+ geken.+ Daarom sal ek van julle rekenskap eis vir al julle oortredings.+ Handelinge 7:51 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 51 “Hardkoppiges en onbesnedenes van hart+ en ore, julle weerstaan altyd die heilige gees; soos julle voorvaders gedoen het, so doen julle.+ Romeine 2:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Die besnydenis+ is in werklikheid slegs van nut as jy die wet onderhou;+ maar as jy ’n oortreder van die wet is, het jou besnydenis+ onbesnedenheid+ geword.
2 ‘Julle alleen het ek uit al die families van die aarde+ geken.+ Daarom sal ek van julle rekenskap eis vir al julle oortredings.+
51 “Hardkoppiges en onbesnedenes van hart+ en ore, julle weerstaan altyd die heilige gees; soos julle voorvaders gedoen het, so doen julle.+
25 Die besnydenis+ is in werklikheid slegs van nut as jy die wet onderhou;+ maar as jy ’n oortreder van die wet is, het jou besnydenis+ onbesnedenheid+ geword.