Jeremia 9:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 “Kyk! Daar kom dae”, is die woord van Jehovah, “en ek sal rekenskap eis van elkeen wat besny maar nog in onbesnedenheid is,+ Galasiërs 5:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Want met betrekking tot Christus Jesus het nie besnydenis of onbesnedenheid enige waarde nie,+ maar geloof+ wat deur liefde werk.+
25 “Kyk! Daar kom dae”, is die woord van Jehovah, “en ek sal rekenskap eis van elkeen wat besny maar nog in onbesnedenheid is,+
6 Want met betrekking tot Christus Jesus het nie besnydenis of onbesnedenheid enige waarde nie,+ maar geloof+ wat deur liefde werk.+