15Die uitspraak teen Moab:+ Omdat dit in die nag geplunder is, is Ar+ van Moab tot swye gebring. Omdat dit in die nag geplunder is, is Kir+ van Moab tot swye gebring.
48Oor Moab+ het Jehovah van die leërs, die God van Israel, die volgende gesê:+ “Wee Nebo,+ want dit is geplunder! Kirjataʹim+ is beskaamd gemaak, is ingeneem. Die veilige hoogte is beskaamd gemaak en met verskrikking vervul.+