Jesaja 47:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Jy het moeg geword weens die veelheid van jou raadgewers. Laat hulle nou opstaan en jou red, die aanbidders van die hemel, die sterrekykers,+ dié wat met nuwemaan bekend maak wat oor jou sal kom.
13 Jy het moeg geword weens die veelheid van jou raadgewers. Laat hulle nou opstaan en jou red, die aanbidders van die hemel, die sterrekykers,+ dié wat met nuwemaan bekend maak wat oor jou sal kom.