Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Daniël 5:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Die koning het hard uitgeroep dat die besweerders, die Galdeërs en die sterrewiggelaars ingebring moet word.+ Die koning het geantwoord en vir die wyse manne van Babilon gesê: “Enige mens wat hierdie skrif lees en die uitlegging daarvan aan my openbaar—in purper sal hy geklee word,+ met ’n goue ketting om sy nek, en as die derde in die koninkryk sal hy heers.”+

  • Matteus 2:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Nadat Jesus in die dae van koning Herodes+ in Betlehem+ in Judeʹa gebore is, kyk! toe het sterrewiggelaars+ uit oostelike streke na Jerusalem gekom

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel