Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 115:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 Dié wat hulle maak, sal net soos hulle word,+

      Almal wat op hulle vertrou.+

  • Jesaja 41:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Kyk! Hulle is almal iets wat nie bestaan nie. Hulle werke is niks. Hulle gegote beelde is wind en onwerklikheid.+

  • Jeremia 51:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Elke mens het hom so redeloos gedra dat hy niks weet nie.+ Elke metaalwerker sal hom beslis skaam vir die gesnede beeld;+ want sy gegote beeld is ’n leuen,+ en daar is geen gees in hulle nie.+

  • Habakuk 2:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Van watter nut is ’n gesnede beeld,+ as hy deur sy vormer uitgesny is, ’n gegote beeld en ’n onderrigter van leuens?+ as die vormer van sy vorm so daarop vertrou het+ dat hy waardelose gode gemaak het wat stom is?+

  • Sagaria 10:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Want die terafim+ het iets bonatuurliks gespreek; en wat die waarsêers betref, hulle het leuens in ’n visioen gesien,+ en waardelose drome bly hulle verkondig, en tevergeefs probeer hulle vertroos.+ Daarom sal hulle beslis soos ’n kudde wegtrek;+ hulle sal geteister word, omdat daar geen herder is nie.+

  • Romeine 1:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Hoewel hulle verklaar het dat hulle wys is, het hulle dwaas geword+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel