Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 38:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Wie het ’n kanaal vir die vloed gekloof

      En ’n weg vir die donderende onweerswolk,+

  • Jesaja 45:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 “O hemele, laat dit drup van bo af;+ en laat die bewolkte lug drup van regverdigheid.+ Laat die aarde oopgaan, en laat dit vrugbaar wees met redding en terselfdertyd regverdigheid laat uitspruit.+ Ek, Jehovah, het dit geskep.”+

  • Jeremia 51:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Wanneer hy sy stem laat hoor, laat hy waters in die hemel druis, en hy laat dampe van die einde van die aarde af opstyg.+ Hy het selfs sluise vir die reën gemaak,+ en hy bring die wind uit sy skatkamers te voorskyn.

  • Sagaria 10:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 “Rig julle versoeke om reën+ in die tyd van die lentereën+ tot Jehovah, ja, tot Jehovah wat die onweerswolke maak+ en wat aan hulle ’n stortreën gee,+ aan elkeen plante in die veld.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel