Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 8:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Daarna het God gedink aan+ Noag en aan al die wilde diere en al die mak diere wat saam met hom in die ark was,+ en God het ’n wind oor die aarde laat gaan, en die waters het begin sak.+

  • Eksodus 14:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Moses het toe sy hand oor die see uitgesteek;+ en Jehovah het die see deur ’n sterk oostewind laat wegvloei, die hele nag deur, en die seebodem in droë grond verander,+ en die waters is gekloof.+

  • Numeri 11:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 En ’n wind+ wat deur Jehovah gestuur is, het opgesteek en begin om kwartels van die see af voort te dryf+ en hulle bokant die kamp te laat val, ongeveer ’n dagreis na die een kant en ongeveer ’n dagreis na die ander kant toe, rondom die kamp, en ongeveer twee el bokant die oppervlak van die grond.

  • Psalm 107:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Hoe hy die woord spreek en ’n stormwind laat opsteek,+

      Sodat dit die golwe daarvan ophef.+

  • Psalm 147:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Hy stuur sy woord uit+ en laat hulle smelt.

      Hy laat sy wind waai;+

      Die waters drup.

  • Jona 1:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En Jehovah het ’n sterk wind op die see gewerp,+ en daar het ’n groot storm+ op die see ontstaan; en die skip was op die punt om te vergaan.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel