Jeremia 4:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Ineenstorting op ineenstorting is uitgeroep, want die hele land is geplunder.+ Skielik is my tente geplunder,+ in ’n oomblik my tentdoeke. Klaagliedere 2:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Hy het sy boog soos ’n vyand getrap.+ Sy regterhand+ het sy plek ingeneemSoos ’n teenstander,+ en hy het almal gedood wat begeerlik was vir die oë.+In die tent+ van die dogter van Sion het hy sy woede uitgestort, soos vuur.+
20 Ineenstorting op ineenstorting is uitgeroep, want die hele land is geplunder.+ Skielik is my tente geplunder,+ in ’n oomblik my tentdoeke.
4 Hy het sy boog soos ’n vyand getrap.+ Sy regterhand+ het sy plek ingeneemSoos ’n teenstander,+ en hy het almal gedood wat begeerlik was vir die oë.+In die tent+ van die dogter van Sion het hy sy woede uitgestort, soos vuur.+