Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 6:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 O dogter van my volk, omgord jou met saklinne+ en rol in die as.+ Laat jou rou soos dié oor ’n enigste kind wees, die geweeklaag van bitterheid;+ want skielik sal die plunderaar oor ons kom.+

  • Jeremia 10:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 My tent is geplunder, en al my tenttoue is in twee gebreek.+ My kinders het van my af weggegaan, en hulle is nie meer daar nie.+ Daar is niemand meer wat my tent uitspan of my tentdoeke oprig nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel