Jeremia 31:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 “Só het Jehovah gesê: ‘In Rama+ word ’n stem gehoor, geweeklaag en bitter gehuil;+ Ragel+ huil oor haar seuns.+ Sy het geweier om getroos te word oor haar seuns,+ omdat hulle nie meer daar is nie.’”+
15 “Só het Jehovah gesê: ‘In Rama+ word ’n stem gehoor, geweeklaag en bitter gehuil;+ Ragel+ huil oor haar seuns.+ Sy het geweier om getroos te word oor haar seuns,+ omdat hulle nie meer daar is nie.’”+