Jeremia 23:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 “Wee die herders wat die skape van my weiding vernietig en verstrooi!”+ is die woord van Jehovah. Esegiël 34:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En hulle is geleidelik verstrooi omdat daar geen herder was nie,+ sodat hulle vir al die wilde diere van die veld voedsel geword het, en hulle is voortdurend verstrooi.+
5 En hulle is geleidelik verstrooi omdat daar geen herder was nie,+ sodat hulle vir al die wilde diere van die veld voedsel geword het, en hulle is voortdurend verstrooi.+