Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 22:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Toe het hy gesê: “Waarlik, ek sien al die Israeliete verstrooid+ op die berge, soos skape wat geen herder het nie.+ En Jehovah het gesê: ‘Hulle het geen heer nie. Laat hulle elkeen in vrede na sy huis teruggaan.’”+

  • Jeremia 23:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Daarom, só het Jehovah, die God van Israel, gesê teen die herders wat my volk lei: “Julle het my skape verstrooi; en julle het hulle aanhoudend uiteengedryf, en julle het nie julle aandag op hulle gerig nie.”+

      “Kyk, ek rig my aandag op julle weens die slegtheid van julle handelinge”,+ is die woord van Jehovah.

  • Jeremia 50:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 ’n Kudde sterwende skape het my volk geword.+ Hulle herders het hulle laat ronddwaal.+ Op die berge het hulle hulle weggelei.+ Van berg na heuwel het hulle gegaan. Hulle het hulle rusplek+ vergeet.

  • Matteus 9:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 Toe hy die skare sien, het hy vir hulle innig jammer gevoel,+ want hulle was gestroop en rondgegooi soos skape sonder ’n herder.+

  • Markus 6:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 Wel, toe hy uitklim, het hy ’n groot skare gesien, maar hy is ontroer deur innige jammerte+ vir hulle, want hulle was soos skape sonder ’n herder.+ En hy het hulle baie dinge begin leer.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel