Psalm 79:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Want hulle het Jakob verteer,+En hulle het veroorsaak dat sy woonplek verwoes is.+ Jeremia 51:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 “Nebukadreʹsar, die koning van Babilon, het my opgeëet;+ hy het my in verwarring gebring. Hy het my as ’n leë houer neergesit. Hy het my ingesluk soos ’n groot slang;+ hy het sy buik met my lieflike dinge gevul. Hy het my weggespoel.
34 “Nebukadreʹsar, die koning van Babilon, het my opgeëet;+ hy het my in verwarring gebring. Hy het my as ’n leë houer neergesit. Hy het my ingesluk soos ’n groot slang;+ hy het sy buik met my lieflike dinge gevul. Hy het my weggespoel.