Spreuke 29:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 ’n Man wat herhaaldelik tereggewys word+ maar sy nek verhard,+ sal skielik verbreek word, en dit sonder genesing.+ Amos 2:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En ’n toevlugsoord moet vir die vinnige verlore wees,+ en geen sterke sal sy krag versterk nie, en geen sterk man sal aan sy siel ontkoming verskaf nie.+
29 ’n Man wat herhaaldelik tereggewys word+ maar sy nek verhard,+ sal skielik verbreek word, en dit sonder genesing.+
14 En ’n toevlugsoord moet vir die vinnige verlore wees,+ en geen sterke sal sy krag versterk nie, en geen sterk man sal aan sy siel ontkoming verskaf nie.+