Josua 21:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Aʹnatot+ en sy weiveld, en Almon+ en sy weiveld; vier stede. 1 Kronieke 6:60 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 60 en uit die stam Benjamin: Geba+ met sy weivelde en Aleʹmet+ met sy weivelde en Aʹnatot+ met sy weivelde. Hulle stede was altesaam dertien+ stede onder hulle families.
60 en uit die stam Benjamin: Geba+ met sy weivelde en Aleʹmet+ met sy weivelde en Aʹnatot+ met sy weivelde. Hulle stede was altesaam dertien+ stede onder hulle families.