Josua 21:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Toe het die lot uitgekom vir die families van die Kehatiete,+ en die kinders van Aäron, die priester, uit die Leviete, het deur die lot dertien stede ontvang uit die stam Juda+ en uit die stam van die Simeoniete+ en uit die stam Benjamin.+
4 Toe het die lot uitgekom vir die families van die Kehatiete,+ en die kinders van Aäron, die priester, uit die Leviete, het deur die lot dertien stede ontvang uit die stam Juda+ en uit die stam van die Simeoniete+ en uit die stam Benjamin.+